Reviews |
||
14.05.2010 George Gordon (Van Loveren) - Pleasant stay - Will come again. 10.06.2010 Mini Kruger - Baie dankie vir die heerlike ontbyt en "Great" atmosfeer. 20.06.2010 Trudie & James Slement (Valhalla Pretoria) - 5 Star stay - The best food, good family feeling. 30.06.2010 Dewald, Lynette & Annie - Dankie vir julle gasvryheid. 30.06.2010 Helene Crous - Pragtige omgewing. Lekker gebly. 03.07.2010 Hennie en Lorraine - Heerlike ontspanne atmosfeer en Puik Gasheer en Gasvrou. 25.07.2010 Michael Brooks & Familie - UITSTEKEND! 25.07.2010 Louise & Charmaine Tatte - Awesome Experience 25.07.2010 June, Michel & kinders - Onvergeetlik pragtig. Sal weer kom. 07.2010 Clara Chain(Singapore) - Memorable experience, Wonderful Hosts - Warm and friendly. Love to come again. 31.07.2010 Amazing Adventure Tours - Wonderlike ervaring 01.08.2010 Leon & Cindy Basson (Springs) - Baie dankie vir die lekker kos. Sien julle weer! 02.08.2010 Twakkies, Bart & Kinders (Springs) - Baie dankie vir al die liefde en bedagsaamheid EN vir die 50kg wat ek opgetel het van die lekker kos! 02.08.2010 Bob Knucky(Johannesburg) - Fantastic experience and wonderful Hosts. THANK YOU! 05.08.2010 Chris Britz - Julle het 'n pragtige plek. Lekker gekuier en ge eet! 09.08.2010 Martin & Marie Meyer (Kempton Park) - Dit was 'n naweek van lekker bederf, heerlike kos, gesellige kuier en baie meer! Laat julle droom waar word. 20.08.2010 Anestasie & Andries (Kempton Park) - Heerlike Kuier. Thank you for makine us feel at home.
![]() |
![]() 20.08.2010 Leslie Steenkamp - Pragtige uitsdig. Wonderlike Gasheer en Gasvrou. 20.08.2010 Janette & BRad Rottcher - Pragtige uitsig. Wonderlike Gasheer en Gasvrou. 02.09.2010 Baby & Sue Knucky (Johannesburg) - Tahnk you for your warm hospitality. 02.09.2010 Renier & Ronell Pretorius - Pragtige plek met baie potensiaal. 25.09.2010 Brian & Isobel (Krugersdorp) - Pragtige uitsig en atmosfeer. Lekker plaas kos! 25.09.2010 Julie (Hatfield-U.K) - Fantastic place. Wonderful Hospitality. 25.09.2010 George, Louise & lionel (Randfontein) - baie dankie dit was fantasties. Julle sal ons gou weer sien. Sal almal laat kom! 26.09.2010 Waldo en Petro Malley Pienaar (Pretoria) - Dankie vir 'n rustige naweek, fantastiese kos en geselskap. 27.09.2010 Filicity Belklington (Lady Grey Arts Academy Eastern Cape) - Amazing time - Thanks for taking us arround. We loved every minute of it! 28.09.2010 Becca Pattison - We will definately be back. unforgetable experience. 09.2010 Dalene Wolmerans - Goeie vriendskap gebou. 07.10.2010 Ian Munro (Brakpan) - Baie Gasvry. Dit was voorwaarlik heerlik hier. 07.10.2010 Lassy Kwanda (Lomos Village, Vorna Valley) - Thanks for wonderful hospitality. The was warm and friendly and we wished we could stay longer. 17.10.2010 Heini van den Berg (Gordonsbaai) - Wat 'n plesier!
Also go to our site www.safarinow.com for more reviews.
|
|

